Bible Answers
Back to questions
Salwing van die siekes
Jak. 5:14 “Is daar iemand siek onder julle? Laat hom die ouderlinge van die gemeente inroep, en laat hulle oor hom bid nadat hulle hom in die Naam van die Here met olie gesalf het.†Ex. 27: 20 “En jy moet die kinders van Israel beveel dat hulle vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die kandelaar bring, om gedurigdeur 'n brandende lamp te hê.†Die olie is hier vir die goue kandelaar van die Tabernakel in die Heilige Plek, en dit het elemente van die Heilige Gees. Dit is ook simbolies van die kerk wat haar lig moet laat skyn. Olyfolie word wel benut vir die salwing van siek persone en vir die salwing in toewyding aan die Here vir genesing die Heilige Gees. Amazing Facts van Doug Bachelor bevestig die volgende: “Yeah well, I believe that - first of all, the oil doesn't heal but the oil is a symbol of the Holy Spirit that does heal. And when the Lord says to anoint with oil He means that just as much as He means it when He says baptize with water. And so we're going to start saying 'well you know we don't really need to do water baptism because that doesn't apply today'? Well I think you've got to do what the Bible says and we use olive oil in our church, we anoint people, we have prayed over them and I've seen miracles - so I believe in these things.â€