Bible Answers
Back to questions
Rein en onrein, is dit belangrik?
Daar is soms duidelike en eksplisiete stellings in die Bybel met geen moontlikheid vir mis interpretasie nie. Lev. 11 “gee info om Israel te bewapen om gesond te kan wees en lank te kan lewe met rein en onrein diere.†Deuteronómium 14 is duidelik oor rein en onrein diere. Die Skepper hou nie iets goeds weg van die mensdom nie. In mediese terme is die Ou Testamentiese Jood se dermkanaal nie anders as die moderne Jood of Christen se dermkanaal nie: Mar. 13: 15 “Daar is niks wat van buite af in die mens ingaan wat hom onrein kan maak nie; maar die dinge wat van hom uitgaan, dÃt is die dinge wat die mens onrein maak.†Ook Romeine 14:2 “Die een glo dat 'n mens alles mag eet, maar hy wat swak is, eet groente. 3Hy wat eet, moet hom wat nie eet, nie verag nie; en hy wat nie eet, moet hom wat eet, nie oordeel nie, want God het hom aangeneem.†Die vraag is; of hierdie nou skielik die gesondheids risiko’s neutraliseer en of die gehoor enigsins gereken het nou het hulle vrypas om vorige beperkinge te ignoreer? Kyk na die respons van bv. Petrus in die geval van die laken wat bevestig dat hulle steeds die gevare van onrein voedsels besef het, en dat die inligting betrekking gehad het op nuwe bekeerlinge uit die heidene - diegene wat die Christene as onrein gesien het. Die beperking was rondom gesondheid wat nie ‘n tyds aspek gehad het nie, nee dit sou risiko behou. Die beperkinge kan logies uitredeneer word i.t.v. diere wat bodem vreters of karnivore was, en op sekere vlak in die voedselketting gefunksioneer het. Ons het nou mediese informasie wat ons begrip hierin verskerp. Mar. 13:18 “En Hy sê vir hulle: Is julle ook so sonder verstand? Begryp julle nie dat alles wat van buite af in die mens ingaan, hom nie onrein kan maak nie,†Hier was alleenlik gekyk na mense wat nie deur die rituele ‘was proses’ gegaan het nie en daarom onrein beskou was. Hand. 10:10 “en hy het baie honger geword en wou eet; en terwyl hulle besig was om klaar te maak, het daar 'n verrukking van sinne oor hom gekom: 11hy sien die hemel geopend en 'n voorwerp soos 'n groot laken na hom afdaal, wat aan die vier hoeke vasgebind is en op die aarde neergelaat word. 12Daarin was al die viervoetige diere van die aarde en die wilde en kruipende diere en die voëls van die hemel. 13Toe kom daar 'n stem na hom: Staan op, Petrus, slag en eet! 14En Petrus sê: Nooit nie, Here, want ek het nooit iets onheiligs of onreins geëet nie. 15En weer het die stem vir die tweede keer na hom gekom: Wat God rein gemaak het, mag jy nie onheilig ag nie†Hand. 11:18 “En toe hulle dit hoor, het hulle geswyg en God verheerlik en gesê: So het God dan ook aan die heidene die bekering tot die lewe geskenk.†Hier bevestig hy dat die onrein heidene ook nou deel van God se volk word. Jes. 66:17 “Die wat hulleself heilig en hulleself reinig vir die tuine, terwyl hulle die een nadoen wat in die middel staan; wat varkvleis eet en verfoeisels en muise — almal saam sal hulle tot niet raak, spreek die HERE. “ In die Nuwe Testament is die duidelike druk van de Messiaanse Jode om die nuwe Christene vanuit die heidene, om die ou Joodse tradisies in te koop! Gal. 2:12 “Want voordat sommige van Jakobus af gekom het, was hy gewoond om saam met die heidene te eet; maar ná hulle koms het hy hom teruggetrek en hom eenkant gehou uit vrees vir die wat uit die besnydenis is. 13En saam met hom het ook die ander Jode geveins, sodat selfs Barnabas hom laat meevoer het deur hulle geveins. 14Maar toe ek sien dat hulle nie reguit loop volgens die waarheid van die evangelie nie, het ek vir Petrus in teenwoordigheid van almal gesê: As jy wat 'n Jood is, soos 'n heiden lewe en nie soos 'n Jood nie, waarom dwing jy die heidene om soos Jode te lewe? 15Ons wat van nature Jode en nie sondaars uit die heidene is nie, 16terwyl ons weet dat die mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur die geloof in Jesus Christus, selfs ons het in Christus Jesus geglo, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof in Christus en nie uit die werke van die wet nie; omdat uit die werke van die wet geen vlees geregverdig sal word nie.†En dit Petrus wat die visioen met die laken gekry het en ook die ware betekenis daarvan: Gal. 3:27 “want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee. 28Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus. 29En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.†Hierdie lei dan tot ’n hele vergadering in Jerusalem en onder die Heilige Gees se leiding bevestiging van wat God werklik wil hê? Deut. 10:16 “Besny dan die voorhuid van julle hart en verhard julle nek nie verder nie.†Kol. 2:14 “en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael, 15nadat Hy die owerhede en magte uitgeklee en hulle in die openbaar ten toon gestel en daardeur oor hulle getriomfeer het. 16Laat niemand julle dan oordeel in spys of in drank of met betrekking tot 'n fees of nuwemaan of Sabbat nie, 17wat 'n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Christus.†Deut. 31:26 “Neem hierdie wetboek en sit dit neer aan die kant van die verbondsark van die HERE julle God, dat dit daar as getuie teen jou kan wees.†Die wette rondom higiëne, gesondheid, voedsel en feeste was as die wette van Moses bekend en op perkament geskryf. Higiëne en gesondheid was nie tipes nie, en het dus nie antitipiese vervulling gehad nie. Egter gee die verdere skrywe duidelik riglyne i.t.v. die wat afgehandel sou wees: Kol. 2:16 “Laat niemand julle dan oordeel in spys of in drank of met betrekking tot 'n fees of nuwemaan of Sabbat nie, 17wat 'n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Christus.†Kol. 3: 10 “en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper, 11waar daar nie Griek en Jood, besnedene en onbesnedene, barbaar, Skith, slaaf, vryman is nie, maar Christus is alles en in almal.†Al hierdie is vervul in Christus en is steeds nodig as leer hulpmiddel met die plan van verlossing maar geen Bybelse opdrag dat steeds relevant sou wees nie. Matt.24:4 “En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie.†Hos. 4:6 “My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis;†1 Pet. 2:21 “Want hiertoe is julle geroep, omdat Christus ook vir julle gely het en julle 'n voorbeeld nagelaat het, sodat julle sy voetstappe kan navolg;â€