Bible Answers
Back to questions
Moet ons ons laat doop?
Joh. 3:5 "Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.†Hand. 17:30 “God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer, 31omdat Hy 'n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur 'n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.†Die boonste verse tot gevolg leer ons dat ons moet bekeer deur die doop soos deur Jesus as voorbeeld gestel was. Dit toon ook dat onkunde alleenlik deur God oorsien word, m.a.w. deur die gekende riglyne uit rebelsheid te ignoreer; hou probleme in voor die oe van God. Met al die inligting vrylik beskikbaar to die mens in hierdie tye is daar weinig wat sal kan bevestig dat hulle nie geweet het nie. Vir diegene wat sou wou gedoop word sonder dat die moontlikheid werklik beskikbaar sou mag aanspraak maak op dit wat Jesus namens hulle gedoen het! Ons word deur sy meriete gered! Niks wat ons doen gaan ons red nie maar die foute in ons uitvoering of “nie-uitvoering†van Sy Woord, laat ons in ‘n plek van risiko vir die ewigheid. Die Here laat die keuse by ons.