Bible Answers
Back to questions
Mag ‘n Christen sy organe skenk?
Ons moet aanvaar dat moderne ontwikkelings nie noodwendig duidelik in die Bybel onderskryf kan word nie. Daar is egter soms eksplisiete uitsprake en soms implisiete uitsprake en met die moet mens na die nuanses van die Bybel kyk en God se gesindheid van liefde. God as die grootste Gewer gee vir ons sy lewe sodat ons vir ewig kan lewe en sou dit nie beteken dat ons as sy navolgers daarom Hom die beste kan naboots deur indien ons vroegtydig en onverwags sou sterwe nie as liefdesdaad iemand anders mag help nie en sodoende Joh. 10:10 uit te leef nl. Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Die Here het nie ‘n volledige liggaam nodig om te herskep nie, Hy bring met sy wederkoms die geheue saam van die wat Hy moet opwek en Hy skep: Ex nihilo is a Latin phrase meaning "out of nothing". It often appears in conjunction with the concept of creation, as in creatio ex nihilo, meaning "creation out of nothing", chiefly in philosophical or theological contexts, but it also occurs in other fields.