Bible Answers
Back to questions
Wat is 'n halfuur in profetiese tyd?
Hello! Gedurende die halfuur stilte in die hemel met Jesus se koms is die hemel leeg! Die halfuur word as ongeveer een week beskou en verteenwoordig en die skrywer E G White ondersteun die gedagte. Die dag jaar beginsel: Num. 14:34 “Volgens die getal dae dat julle die land verken het, veertig dae, vir elke dag een jaar, moet julle jul ongeregtighede dra, veertig jaar lank, en my teëstand gewaar word.†Ese. 4: 6 “En as jy met hierdie dae klaar is, moet jy, vir die tweede keer, op jou regterkant gaan lê en die ongeregtigheid van die huis van Juda dra, veertig dae lank: vir elke jaar lê Ek jou een dag op.†Een dag bestaan uit 24 uur. IN die Bybel word ‘maan siklus’ maande gebruik dus bestaan n maand uit 30 dae. 12 Maande van 30 dae is 360 dae per jaar. Een uur bereken dan as 15 dae daarom sal n halfuur ongeveer een week wees.