Bible Answers
Back to questions
Is Saterdag kerk Bybels?
Ons hoop om te voldoen aan die vraag. 1 Pet. 2:21 “Want hiertoe is julle geroep, omdat Christus ook vir julle gely het en julle 'n voorbeeld nagelaat het, sodat julle sy voetstappe kan navolg.†Jesus se voetspore het Hom elke 7de dag, Saterdag na die sinagoge toe geneem. Openb 14:4 “dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan.†Die vraag is: Wie volg ons as ons Saterdae aanbid, en wie volg ons as ons Sondag aanbid? Heb. 13:8 “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.†Jesus steun nie die idee dat Hy sal verander nie, of Sy wette sal verander nie. Wat leer die Woord ons oor wat in die hemel gebeur: Jes. 66:23 “En elke maand op die nuwemaan en elke week op die Sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, sê die HERE.†Hiervolgens lyk dit of ons ’n afspraak het met Jesus op die sewende dag, want dit het Hy ingestel het met ’n waarskuwing soos volg:- Markus 7:7 “Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. 8 Want terwyl julle die gebod van God nalaat, hou julle aan die oorlewering van mense vas:â€