Bible Answers
Back to questions
Ek sukkel soms om God se wil te onderskei met sekere goed. Dit voel soms asof Hy so stil is as mens leiding vra. Hoekom?
Joh. 14:13-14 se vir ons dat God baie gretig is om Sy kinders se vrae en gebede te beantwoord. Kan wees dat ons nie so goed luister nie. God praat met n stil stem en ons moet mooi luister. God wil in ons hart kom lewe sodat Hy Sy lewe kan deur ons lewe. As Hy in ons, sy lewe kan vestig, dan sal ons weet wat om te doen. Ons sal kan onderskei tussen reg en verkeerd. Party kere moet ons deur oop deure gaan want God gebruik omstandighede om ons te lei.