Bible Answers
Back to questions
My ouers is n jezebel en agab. Hoe eer en sepekteer ek hulle met hulle "persoonlikhede" wat dinge so moeilik maak?
Ons is bevel deur God om ons ouers te eer. Dis weereens die geval van oorwinning met God oor die vlees in ons lewens. Gee u ouers n getuienis van daardie oorwinning met n gelukige, Godlike lewe, selfs onder moeilike omstandighede. Laat hulle God in u sien en wat God in n lewe kan regkry. Hulle soek ook vir geluk en oorwinning in hulle lewens en weet nie waar of hoe dit moontlik is, Kol. 1:27.