Bible Answers
Back to questions
Hoekom het God satan aarde toe laat kom toe hy uit die hemel verban is? Is dit om die skepping te toets?
God het satan uit die hemel verban omdat hy besig was om verwaring te saai in die hemel. Die Here kon vir hom net daar vernietig het, maar dit sou die Engele baie meer vrae gee as oplossings oor die regverdigheid van God. Hy moes toegelaat word om sy waarders te laat openbaar sodat die hele heelal kon kies en self tot die besef kom dat God regtig regwerdig is en satan die bedreer. God het toegelaat dat hy aarde toe kan kom en n baie maklike toets vir Adam en Eve gegee. Die satan kon hulle net pla by die boom van goed en kwaad. Die res van tuin was duiwel vry. God werk op die voorwaarde van keuse terwyl satan met dwang. Here laat nie toe dat hy ons kan dwing nie maar satan gebruik die vlees om Adam en Eva en nou die gevalle vlees om vir ons onder te kry.