In Openbaring 1:4 word gepraat van die sewe geeste. Ek vind dit verwarrend. Is daar nie net 1 Heilige Gees nie?